Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 79

Voortydige geboorte

Оглавление

Baie min paartjies dink ernstig na oor die moontlikheid dat hulle skielik vroeër as die verwagte geboortedatum gekonfronteer kan word met die kraamproses en geboorte van ’n kind wat waarskynlik baie siek gaan wees. As dit wel gebeur, word ’n mens meestal heeltemal onverhoeds betrap en is jy totaal onvoorbereid.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх