Читать книгу Die stomme aarde: 'n keur - Wilma Stockenström - Страница 13
ОглавлениеI
Nou is saamlooptyd. Later dy
die winterhemelleegtes tussen ons
net groter uit. Anderkant
ons neonbeskrewe verblyf
op die pad van nadink verby die bloekoms
stap ons, versoen met wat
om die draai wag, verenig
teen die oop wit einder.