Читать книгу Die stomme aarde: 'n keur - Wilma Stockenström - Страница 16
ОглавлениеIV
Ek skenk jou my toegeboude dae,
want dit is al wat ek besit.
Vir jou my dae, die uitgediendes.
Jy sal ’n stelsel daaruit opbou.
Jy sal betekenis verleen aan wat stomp
soos afgekapte bome staan. Ek
bied jou my klaaglike verskrompeldheid.