Читать книгу Die stomme aarde: 'n keur - Wilma Stockenström - Страница 15

Оглавление

III

As ek dan sonder vriendskap moet klaarkom

– die paddasagte beleefdheid wat daarvoor deurgaan –

dan kies ek dit: reghoekige alleenheid

wat ek self met ’n sirkel vul vol

van die sagtheid van my liefde vir jou.

Die stomme aarde: 'n keur

Подняться наверх