Читать книгу Die stomme aarde: 'n keur - Wilma Stockenström - Страница 14

Оглавление

II

Van al my liggeel dae

teken ek hierdie een op;

dat ek later kan weet hoe swerms

duiwe van die dakke waai,

en dat ek, as ek wil,

later kan lees van ’n liggeel

dag en van jou hier langes my.

Die stomme aarde: 'n keur

Подняться наверх