Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 25

Ander tipiese eienskappe van ADHD-lyers

Оглавление

Sleuteleienskappe van ADHD-lyers aan die hand van die DSM-5-kriteria vir die sindroom kan soos volg opgesom word:

•is nalatig

•aandag dwaal

•luister nie

•voltooi nie opdragte nie

•is ongeorganiseerd

•vermy inspanning

•verloor dinge

•is aandagafleibaar

•is vergeetagtig

•is vroetelrig

•sukkel om stil te sit

•is fisiek aktief

•is gedurig aan die gang

•praat baie

•vind dit moeilik om rustig te wees

•antwoord vinnig

•wag nie beurt af nie

•onderbreek ander.

Ek wil stilstaan by ’n paar ander gedragseienskappe wat dikwels by ADHD-lyers waargeneem word.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх