Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 33
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Onderprestasie
ОглавлениеKinders met ADHD vaar dikwels akademies swak en glad nie in ooreenstemming met hulle vermoë nie. Hulle is dus meestal onderpresteerders. Kenners glo tot 80 persent van ADHD-kinders presteer nie na hulle vermoë nie. Studente aan universiteite en ander tersiêre instellings wat aan die sindroom ly, se prestasie word ook negatief beïnvloed.