Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 32

Nalatigheid

Оглавление

Nalatige foute is nog ’n gevolg van ADHD-lyers se oorhaastigheid. Ma gaan Jasper se antwoordstel saam met hom deur. Al het hy die werk baie goed geken, behaal hy ’n karige drie uit twintig. Hy het die vrae nie behoorlik deurgelees nie, ’n hele bladsy oorgeslaan, en sy antwoordstel is verkeerd genommer.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх