Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 37

Ongeduld

Оглавление

Nog ’n eienskap van ADHD-lyers is dat hulle meestal baie ongeduldig is. Hulle hou nie daarvan om in ’n tou te staan of hulle beurt af te wag nie. Bordspeletjies waaraan die hele gesin kan deelneem, is ’n goeie manier om hierdie probleem te takel. Ongeduld by ADHD-lyers kan later baie spanning in hulle verhoudings veroorsaak.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх