Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 39

Aggressiewe gedrag

Оглавление

Die meeste onderwysers kan daarvan getuig dat ADHD-tieners dikwels ’n gebrek aan respek en soms selfs aggressiewe gedrag toon. Hulle kan nogal onvoorspelbaar wees (dit geld ook volwassenes). Duidelike grense en ferm optrede hou ADHD-tieners meestal in toom.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх