Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 38

Woedeuitbarstings

Оглавление

Woedeuitbarstings kom nogal baie by jonger ADHD-kinders voor – en ook by sommige volwasse lyers. Hulle emosies ry dikwels wipplank. Sommige studies dui daarop dat tot 90% van ADHD-lyers woedeuitbarstings kry. Die een oomblik is hulle woedend kwaad vir jou en die volgende oomblik val hulle jou om die hals – woede vergete.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх