Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 51

Baba se uitgaansak

Оглавление

Jou handsak gaan binnekort deur ’n babadrasak vervang word! Plak’n lysie in Baba se klerekas en gaan dit na voor elke uitstappie. Vul verder aan met enigiets wat jou lewe nog verder kan vergemaklik:

•3–4 doeke

•nat lappies om boudjies skoon te maak

•boudjiesalf

•babavelroom

•vuilgoedsak

•’n stel skoon klere

•’n hoedjie of mussie

•warm dingetjie vir baba

•fopspeen

•doekies vir jou bra vir die eerste paar weke van borsvoeding

•bottelvoedingtoerusting soos poeiermaatlepel, bottel en bybehore

•medisynetoediener

•’n geskikte speelding

•’n botteltjie kos as Baba al ouer is

•’n ander drankie benewens melk

•voerlepeltjie

•klam lappie in plastieksak om gesiggie af te vee

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх