Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 31
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Seesoom
ОглавлениеTerug gly
die watervoue oor die strand
en op die kaalte bly
die nat klip met sy gleufie sand
waarin die seekomkommer groen en blink
een oomblik rus
voor dit vanaf die wit heup van die strand
op wyer golwe van die vreugde sink.